fire40Fire:
Field Security: 0828281043

HR: 083 775 4409
Rangers: 082 802 5894

mamba75Snake removal:
John Webb 079 778 5359
Juan de Beer 060 665 5000
Read: Snake Removal

Grootskaalsevangs van diereom veld te red : courtesy Jacque De Villiers/ Bos Nuus

Allepartyewatbelang het by natuurbewaring in Marloth Park het eenparigooreengekomdat ’n ongekendeverwydering van wild onderneemsalmoet word omteverhoeddatdiere op’n massieweskaalvan hongervrek en omonsweiding ‘n kanstebiedomteherstel.

Die huidigebeskikbaarheid van weidingstaan tans op slegs 3,9 ha per kop in vergelyking met die aanvaardestandaard van 8 ha per dier end an alleenindien die toestand van weidingbevredigend is. Die afhaal van dieresaldaaromselfs op ’n groterskaalmoetgeskied as waarophierdieberekeningneerkom, as gevolg van die geweldigeagteruitgang van weiding in Marloth Park. Die mikpunt is daaromgestel op 11 ha per eenheid.

As onskom by getalle, betekenditdat 20 kameelperde, 30 koedoes, 25 sebras, 150 vlakvarke, 22 blouwildebeeste en 550 rooibokkeverwydersalmoet word. Gebaseer op geskattetotalevir 2014 en groeikoerseaanvaardeur die provinsialeParkagentskap, salditonslaat met ongeveer 20 kameelperde, 37 koedoes, 23 sebras, 45 vlakvarke, 22blouwildebeeste en 74 rooibokke.

Daarbestaankonsensusdatsodanigedrastieseoptrede die enigsteuitweg is indienons die plantegroei in staatwilstelomteherstel

Die algemenegevoel was dat die vangs en verwydering van die diereverkieslik is bouitdunning met behulp van vuurwapens in die residensiëleomgewing van Marloth Park in die lig van die dorp se geskiedenis en die emosieswatdaardeurgaandegemaak word. Daarkanegtergeenwaarborgegegee word datsommige van die diereniegeskietsalmoet word nienaafhandeling van die vangproses.

Die prosedurewatgevolgsal word valbinne die bepalings van die Wet op Vleisveiligheid en stem ooreen met etieseverpligtingevir die verwydering en bemarking van sowelwilsvleis en lewendediere.

Grondeienaars en die algemenepubliek word versoekom met die betrokkeowerhedesaamtewerk en toe telaatdat die vangssy gang gaansonderinmengingomteversekerdat die diere so min as moontlikstresondervind.

 

Our vision

hrOur vision is to support and assist the Nkomazi Municipality Conservation Department within Marloth Park with their management strategies and objectives while being an effective volunteer group. 
Read a brief  History of Honorary Rangers and the Conservancy

Who is online

We have 22 guests and no members online