fire40Fire:
Field Security: 0828281043

HR: 083 775 4409
Rangers: 082 802 5894

mamba75Snake removal:
John Webb 079 778 5359
Juan de Beer 060 665 5000
Read: Snake Removal

                                              

We call on all home owners of Marloth Park to help control soil erosion on their properties and surrounding areas.     

Reduce the velocity of rain run-off. Material is lost down steeply graded roads. This material can easily be reduced by the construction of water diversion berms across the road, thereby diverting the water onto the surrounding veld.

Diversion ditches.  Dig a small ditch close to the upper edge of the property to slow down water movement.

Build small retaining walls or terraces where there are steep slopes.Eroding slopes that are steep rarely support vegetation. The steeper the slope, the more attention one has to pay to prevent scouring. Build a retaining wall with rocks, sand bags or gravel type material, toslow the water down

Do not sweep your property.We cannot emphasise this point enough! Sweeping encourages and aggravates soil erosion. Valuable topsoil is lost.

Plant grass and shrubs.Plant roots hold the soil together, while their leaves lessen damage caused by rain.  Minimize the areas of bare soil.

Plant indigenous trees on steep slopes and riverbanks to prevent landslides and soil loss.Tree roots are powerful aids where soil is too eroded or steep to plant shrubs.

Add mulch or rocks.Use these to cover any remaining patches of bare soil. Mulch, such as grass or leaves, is especially effective. This will also protect grass seeds and young plants from animals and water run-off, giving them time to grow.

Ons doen ’n beroep op alle huiseienaars in Marlothpark om gronderosie op hulle eiendomme en omliggende ruimtes te help bekamp

Verminder die snelheid van reën se afvloei.Organiese materiaal gaan verlore in paaie teen steil hellings. Hierdie verliese kan met gemak verminder word deur waterafleiwalle oor die pad aan te lê om sodoende die water na die aangrensende veld af te keer.

Afleislote. Grawe ’n smal sloot digby die boonste rand van die eiendom ten einde die spoed waarmee die water vloei, te laat afneem.

Bou klein keerwalle of terrasse waar daar steiltes voorkom.

Hellings onderhewig aan erosie bied nie genoegsame houvas vir plantegroei nie. Hoe steiler die helling is, hoe meer moet daar sorg gedra word dat verspoeling nie die oorhand kry nie. Bou ’n keerwal met behulp van klippe, sandsakke of  materiaal wat gruis bevat om die snelheid van die water se vloei te laat afneem. Waardevolle bogrond kan so behoue bly.

Moenie u eiendom vee nie. Ons kan nie hierdie aspek genoeg beklemtoon nie. Die vee van die oppervlakte veroorsaak en vererger grondverspoeling. Waardevolle bogrond gaan daardeur verlore.

Plant gras en struike. Plante se wortels verhoed dat grond opbreek, terwyl hul blare skade deur reën veroorsaak, verminder. Kaal grond moet tot ’n minimum beperk word.

Plant inheemse bome teen steil hellings en rivieroewers om grondverskuiwings en grondverliese te beperk.Bome se wortels is kragtige hulpmiddels waar grond  verspoel of te steil is om die aanplanting van struike toe te laat. Kaal grond wat die  bome omring moet met kompos of gras bedek word om  gunstige resultate te behaal.

Werk kompos of klippe in. Wend aan waar daar nog kaal kolle voorkom. Kompos soos grassnysels en blare is veral doeltreffend. Dit sal ook grassade en jong plantjies teen diere en die afvloei van water beskerm en hulle genoeg tyd bied om gevestig te raak.

 

Committee – Peter Craig-Cooper (Chief Honorary Ranger) Genie Retief (2IC) Joce Gordon,

Andrew Hudson, John Webb, Diana van Rensberg (Secretary) Nellie Morgan (Treasurer)

Our vision

hrOur vision is to support and assist the Nkomazi Municipality Conservation Department within Marloth Park with their management strategies and objectives while being an effective volunteer group. 
Read a brief  History of Honorary Rangers and the Conservancy

Who is online

We have 82 guests and no members online