fire40Fire:
Field Security: 0828281043

HR: 083 775 4409
Rangers: 082 802 5894

mamba75Snakes:
Field Security 0828281043

You are invited to a morning course “An introduction to the snakes of Marloth Park.”

 It will be presented by John Webb.

Date:           19 December 2016

Venue:         Jabula Lodge, Kurper Street, Marloth Park

Time:          9h00

Cost:           R30-00 per person.  Tea and coffee will be served.

RSVP:         John Webb   079 778 5359 or Genie Retief  0824646618.   Booking essential.

Snake activity has increased now that the days are warmer and the first rains have fallen. Many snakes move around in the early evenings. Snakes are not aggressive, nor will they chase people!  Stay 5m or more away from snakes and one cannot be bitten.  Snakes will move away when disturbed and will only strike if they feel threatened by being cornered or if someone is trying to catch them or kill them.   Prevent snakebite by leaving snakes alone. Be careful at night: wear closed shoes and use a torch.  Make sure there are no gaps under doors and keep doors and windows, that do not have flyscreens, closed. If you need a snake removed from your house phone John on 079 778 5359 or call Riaan at Field Security.

Die Slange van Marlothpark

U word uitgenooi na ’n oggendkursus getiteld “An introduction to the snakes of Marloth Park” (“Maak kennis met die slange van Marlothpark”) aangebied deur John Webb

Datum:              19 Desember 2016

Plek:                      Jabula Lodge,  Kurperstraat, Marlothpark

Tyd:                       09:00

Toegang:             R30,00 per person. Tee en koffie sal bedien word

RSVP: John Webb   079 778 5359 of Genie Retief 082 464 6618. Dis noodsaaklik om te bespreek.

Ons slange is weer bedrywig, nou dat die somer met sy warmer dae aangebreek het en die eerste reëns geval het. Baie slange beweeg in die vroeë aand  rond. Slange is nie van nature aggressief nie en sal ’n mens nooit sonder rede aanval nie. Bly 5 meter of verder van hulle weg en u sal nooit ’n byt opdoen nie. ’n Slang sal wegseil indien iemand op hom afkom en sal slegs na die person pik indien hy bedreigd voel deur letterlik of figuurlik in ’n hoek gedryf te word, of as daar gepoog word om die reptiel te vang of dood te maak. Laat slange met rus en vermy so enige ongeval. Wees veral gedurende die nag versigtig deur onder meer toeskoene te dra en met ’n flits toegerus te wees. Maak seker dat daar geen gapings onder deure voorkom nie en hou vensters sonder vlieëskerms toe.

Indien u verlang dat ’n slang van u standplaas verwyder word, kan u John

(079 778 5359) of Riaan by Field Sekuriteit skakel.

Our vision

hrOur vision is to support and assist the Nkomazi Municipality Conservation Department within Marloth Park with their management strategies and objectives while being an effective volunteer group. 
Read a brief  History of Honorary Rangers and the Conservancy

Who is online

We have 126 guests and no members online