fire40Fire:
Field Security: 0828281043

HR: 083 775 4409
Rangers: 082 802 5894

mamba75Snake removal:
John Webb 079 778 5359
Juan de Beer 060 665 5000
Read: Snake Removal

MARLOTH PARK HONORARY RANGERS / EREVELDWAGTERS

072 883 9100 /
Web site: marlothparkhonoraryrangers.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/marlothparkhonoraryrangers
Click 'refresh' if any item is slow to load

 For a list of printable newsletters, click here

Tips for Property owners: April 2016

MARLOTH PARK HONORARY RANGERS TIPS FOR PROPERTY OWNERS

We call on all home owners of Marloth Park to help us conserve Marloth Park and adhere to its by-laws.One of the things we suggest is that each home owner put a list of general information in prominent view in their houses for their guests, family and friends to read. Here are a few points:

It is not permitted to pick up or remove in any way any wood from the property. Ensure you have bought wood or charcoal for your braai.

Ensure braai fires are extinguished after use in order to prevent veld fires from occurring.

3 Do not litter. Remember, discarded cigarette butts also fall into this category!

4 No pets of any kind are permitted in Marloth Park, which is a declared conservancy.

5 No animals, snakes & spidersetc. may be removed from Marloth Park.

No trees are allowed to be cut down without permission from the Conservation officer

The animals of Marloth Park may appear to be more approachable than those in the Kruger Park, but they are still wild and potentially dangerous.  Feeding animals, such as kudu, zebra and warthog can lead to injuries from horns, tusks, bites and kicks. Do not allow small children near the animals. If you (supplement) feed the animals, feed the correct food. No bread should be fed. Mealies may result in the death of certain animals. Only feed fruit or insects to bushbabies.

8 Do not go for walks after dark. There could be dangerous animals in the vicinity.

9 No loud music or rowdy behaviouris allowed.

10 Please do not use poisons to kill rats or other vermin. Animals poisoned in this way are frequently eaten by owls, genets, wild cats and even warthogs which are then, in turn, poisoned.

WENKE WAT GRONDEIENAARS MET VRUG KAN TOEPAS

Die ereveldwagtersdoenaan die hand dat u die bywettegehoorsaam om daartoe by te dra dat Marlothpark in syongereptestaat (reeds ernstigaangetas) behouebly.

Een van die dinge wat hullevoorstel is dat elkehuiseienaar ’n lys met algemeneinligting prominent in hullewoningsvertoonvirhullegaste, familieenvriende om van kennis te neem. Hiervolg ’n paarpunte:

1                     Dit word nie toegelaat om op enigewysehout op die betrokkeeiendom op te tel of te verwyder nie. Maakseker dat u voldoendehoutenhoutskoolvir u braaivleisvuursaambring.

2                     Maakseker dat die vuuruitgedoof is nagebruik ten eindeveldbrande te verhoed.

3                     Moenierommelstrooi nie. Onthou dat sigaretstompiesook in hierdiekategorie val.

4                     Geentroeteldiere word in Marlothpark as ’n erkendebewareatoegelaat nie.

5                     Geendiere, slangeenspinnekoppemag uitMarlothparkverwyder word nie.

6                     Geenbome mag afgekap word sonder die instemming van die bewaringsowerhede nie.

7                     Die diere in Marlothpark mag op die oogafmakkerenmeerbereikbaar te wees as dié in die NasionaleKrugerwildtuin, maar wees daaropbedag dat hulle net so wild enpotensieelgevaarlik is. Die voer van diere soos koedoes, sebrasenvlakvarke kan beseringsaangebringdeurhorings, slagtande, byte enskoppeveroorsaak. Sorg dat kinders nie nabydierekom nie. Indien u die diere (aanvullend) voer, maakseker dat u dit met die korrektevoedselsoortedoen. Brood moettotaalvermy word. Mielies mag tot die dood van sekerediereaanleiding gee. Nagapies mag slegs vrugte of insektegevoer word.

8                     Moenienasononder op wandelingsgaan nie. Daar mag gevaarlikediere in die omgewing wees.

9                     Geenhardemusiek of rumoerigegedragword geduld nie.

10                 Moet asseblief nie gifstowweaanwend om rotte of anderskadelikegediertes van die grasaf  temaak nie. Diere wat op hierdiewysevergiftig word, word dikwelsdeuruile, muskeljaatkatte, wildekatteenselfsvlakvarkeopgevreet, wat danook op hullebeurtbeswyk.

 

Soil Erosion: March 2016

                                              

We call on all home owners of Marloth Park to help control soil erosion on their properties and surrounding areas.     

Reduce the velocity of rain run-off. Material is lost down steeply graded roads. This material can easily be reduced by the construction of water diversion berms across the road, thereby diverting the water onto the surrounding veld.

Diversion ditches.  Dig a small ditch close to the upper edge of the property to slow down water movement.

Build small retaining walls or terraces where there are steep slopes.Eroding slopes that are steep rarely support vegetation. The steeper the slope, the more attention one has to pay to prevent scouring. Build a retaining wall with rocks, sand bags or gravel type material, toslow the water down

Do not sweep your property.We cannot emphasise this point enough! Sweeping encourages and aggravates soil erosion. Valuable topsoil is lost.

Plant grass and shrubs.Plant roots hold the soil together, while their leaves lessen damage caused by rain.  Minimize the areas of bare soil.

Plant indigenous trees on steep slopes and riverbanks to prevent landslides and soil loss.Tree roots are powerful aids where soil is too eroded or steep to plant shrubs.

Add mulch or rocks.Use these to cover any remaining patches of bare soil. Mulch, such as grass or leaves, is especially effective. This will also protect grass seeds and young plants from animals and water run-off, giving them time to grow.

Ons doen ’n beroep op alle huiseienaars in Marlothpark om gronderosie op hulle eiendomme en omliggende ruimtes te help bekamp

Verminder die snelheid van reën se afvloei.Organiese materiaal gaan verlore in paaie teen steil hellings. Hierdie verliese kan met gemak verminder word deur waterafleiwalle oor die pad aan te lê om sodoende die water na die aangrensende veld af te keer.

Afleislote. Grawe ’n smal sloot digby die boonste rand van die eiendom ten einde die spoed waarmee die water vloei, te laat afneem.

Bou klein keerwalle of terrasse waar daar steiltes voorkom.

Hellings onderhewig aan erosie bied nie genoegsame houvas vir plantegroei nie. Hoe steiler die helling is, hoe meer moet daar sorg gedra word dat verspoeling nie die oorhand kry nie. Bou ’n keerwal met behulp van klippe, sandsakke of  materiaal wat gruis bevat om die snelheid van die water se vloei te laat afneem. Waardevolle bogrond kan so behoue bly.

Moenie u eiendom vee nie. Ons kan nie hierdie aspek genoeg beklemtoon nie. Die vee van die oppervlakte veroorsaak en vererger grondverspoeling. Waardevolle bogrond gaan daardeur verlore.

Plant gras en struike. Plante se wortels verhoed dat grond opbreek, terwyl hul blare skade deur reën veroorsaak, verminder. Kaal grond moet tot ’n minimum beperk word.

Plant inheemse bome teen steil hellings en rivieroewers om grondverskuiwings en grondverliese te beperk.Bome se wortels is kragtige hulpmiddels waar grond  verspoel of te steil is om die aanplanting van struike toe te laat. Kaal grond wat die  bome omring moet met kompos of gras bedek word om  gunstige resultate te behaal.

Werk kompos of klippe in. Wend aan waar daar nog kaal kolle voorkom. Kompos soos grassnysels en blare is veral doeltreffend. Dit sal ook grassade en jong plantjies teen diere en die afvloei van water beskerm en hulle genoeg tyd bied om gevestig te raak.

 

Committee – Peter Craig-Cooper (Chief Honorary Ranger) Genie Retief (2IC) Joce Gordon,

Andrew Hudson, John Webb, Diana van Rensberg (Secretary) Nellie Morgan (Treasurer)

rehabilitating the bush - January 2016

REHABILITATING THE BUSH ON OUR STANDS IN MARLOTH PARK

Due to poor veld and animal management, Marloth Park and its property owners now have the massive task of all contributing towards the rehabilitation of the veld.   For some years overstocking was allowed to continue as no game reduction programme could be completed. Now that this has been done, we also have to contend with the fact that there is a lack of rain as well as a predicted poor wet season and water restrictions. For years property owners have been sweeping around their homes, adding to veld degradation. We need to rehabilitate the veld in a responsible manner, ensuring the use of proper methods so as not to add to the problem.

*Remove alien invasive and exotic plants from your property. (Ask the Marloth Park Honorary Rangers for guidelines and a brochure.)  These plants deplete our water resources, are often poisonous and generally impede the growth of our indigenous plants.   It is important that the use of herbicides is restricted or not used at all as most herbicides leave a residue and contaminate the soil which stops other plants and grass from growing. If you feel you need to use an herbicide, please get information from the Marloth Park Honorary Rangers.

* Plant grass seed when the rains begin.   Grass seed with sowing instructions can be sourced from the Marloth Park Honorary Rangers.

* Refrain from raking or sweeping your property. Give instruction to your “gardeners” not to do so. You will lose valuable topsoil, and alien plants will be encouraged to grow in these cleared areas. We need dead leaves and twigs to cover and protect the soil, break down and return nutrients to the soil.

For more information: Genie Retief: 082 464 6618, Joce Gordon on 082 306 5133 or Di van Rensburg on 082 296 4477

HOE OM DIE BOS OP ONS STANDPLASE TOT HULLE EERTYDSE GLORIE TE HERSTEL

Te wyte aan gebrekkige veld- en wildbestuur, staar Marloth Park en sy grondeienaars die massiewe taak in die gesig om die veld te rehabiliteer. Oor die afgelope tyd is oorbeweiding toegelaat  om hoogty te vier aangesien geen behoorlike wilduitdunning plaasgevind het nie. Terwyl ons nou hierdie situasie die hoof moet bied, het ons boonop te kampe met ’n uiterste droogte, geen vooruitsig vir uitkoms tydens die komende reënseisoen nie en die moontlikheid van waterbeperkings. Ons moet die veld se drakrag op ’n verantwoordelike wyse herstel deur die aanwending van die regte metodes om  nie die probleem te vereger nie.

*Verwyder indringer- en uitheemse plante. (Klop by die ereveldwagters aan om riglyne en ’n brosjure.) Hierdie plante put ons waterbronne uit, is dikwels giftig en lê die groei van ons inheemse plante aan bande. Dit is van die uiterste belang om die gebruik van onkruiddoders te beperk of totaal te vermy, aangesien die meeste soortgelyke middels ’n neerslag agterlaat wat die grond besoedel en ander plante en gras se groei benadeel. Indien daar ’n behoefte bestaan aan die toediening van onkruiddoders, moet u die ereveldwagters versoek  om u met raad by te staan.

*Plant grassaad wanneer dit begin reën. Grassaad met aanwysings hoe om dit te saai, kan ook van die ereveldwagters bekom word. Grondeienaars het hulle oor ’n lang tydperk skuldig gemaak aan die vee van die oppervlakte om hulle wonings wat tot die agteruitgang van die veld bygedra het.

*U moet totaal afsien van die hark en vee van u eiendom. Dra die boodskap oor aan u “tuiniers”. Dit bring mee dat waardevolle bogrond se voedingskrag afneem en indringerplante hulle houvas verstewig. Dooie blare en ander plantmateriaal het ’n belangrike funksie om te vervul: hulle bedek en beskerm die grond, en breek voedingstowwe af en sorg dat hulle behoue bly.  Verdere gegewens en advies verkrygbaar van Genie Retief: 082 464 6618, Joce Gordon: 082 306 5133 en Di van Rensburg: 082 296 4477

LOOKING AFTER OUR DEGRADED VELD February 2016

LOOKING AFTER OUR DEGRADED VELD

Following on from a rates insert on simple ways to help conserve our wildlife in Marloth Park (see marlothparkhonoraryrangers.co.za) we have a new brochure available for Marloth Park to guide property owners to look after the veld.   In it, there is a good identification guide on undesirable plants that must be eradicated.  The brochure explains the best way to do this. Thirty two alien plants are discussed, and there is also an explanation why these plants are a problem. In addition, a concise summary, a definition of what a weed is, and what constitutes a weed in Marloth Park is given.  It also explains how to eradicate these weeds.

There are tips and explanations at the top of each page. A few indigenous wild flowers of Marloth Park to be conserved are illustrated. Finally, although it is hoped to produce a more comprehensive guide to indigenous plants for Marloth Park, a few examples of beautiful shrubs are included in this brochure.

For further information, or to procure a brochure, for a donation of R10, please contact

Joce Gordon (0823065133) or Genie Retief  (0824646618)

 

HOE OM NA ONS BESKADIGDE VELD OM TE SIEN

Daar was reeds ’n bylae tot u munisipale rekening oor eenvoudige maniere om ons wildlewe te bewaar (vgl. marlothparkhonoraryrangers.co.za). As ’n verdere stap in dieselfde rigting, stel ons tans ’n nuwe brosjure vir  Marloth Park beskikbaar wat as handleiding dien vir grondeienaars oor hoe hulle vir hulle veld moet sorg en hoe hulle ongewenste plante wat uitgeroei moet word, kan uitken. Die brosjure verduidelik hoe om dit op die mees doeltreffende wyse te doen.

Twee-en-dertig indringerplante word beskryf, insluitende ’n verduideliking hoekom hierdie plante probleme veroorsaak. Die brosjure bevat ook ’n kernagtige definisie van wat as ’n onkruid beskou moet word en hoe dit op Marloth Park van toepassing is. Daar is ook voorskrifte oor hoe om van onkruid ontslae te raak.

Aan die onderkant van elke bladsy verskyn daar wenke en verduidelikings. Daar is ook illustrasies van ’n paar inheemse veldblomme te vinde in Marlothpark wat die moeite werd is om te bewaar. In die laaste instansie kan daar op gewys word dat terwyl die hoop nog bestaan om ’n meer omvattende gids m.b.t. inheemse plante die lig te laar sien, spog die brosjure met ’n paar pragtige struike om te bewonder.

Ten einde meer inligting te bekom of ’n eksemplaar aan te skaf teen die betaling van R10 as skenking, kan daar in verbinding getree word met:

 Joce Gordon (082 306 5133) of Genie Retief  (082 464 6618).

 

 

 

 

Committee – Peter Craig-Cooper (Chief Honorary Ranger) Genie Retief (2IC) Joce Gordon,

Andrew Hudson, John Webb, Diana van Rensberg (Secretary) Nellie Morgan (Treasurer)

Environmental Management Report

Environmental Management Report

With the high animal numbers and evident impact on the ecology within Marloth Park, it was agreed early in 2015that an updated ecological study of Marloth Park should be commissioned. The Marloth Park Property Owners Association appointed Rhengu Environmental Services (RES) to conduct this survey, the cost of which was financed with donations from property owners and Forum members. The survey was commissioned to determine the prevailing veld condition of the property and to identify the ecological problems facing the management of this very special system.

The approach to this survey and document is based on the comprehensive Ecological Report submitted by Ben Orban in 2006. What was now required was to update the Orban Report and encapsulate the important aspects of its contents into a functional, practical, hands on version of events describing the prevailing wildlife conditions. This report should then provide for a more dynamic, down to earth instruction manual on wildlife management issues, problems and solutions. The results of the study were used to compile an Environmental Management Report (EMR).

The primary responsibility for the implementation of the management recommendations remains with the Municipal Conservation Department and appointed conservation manager. However there is a great deal of information which can assist property owners in managing their own stands and we appeal to property owners to view this report on the Honorary Rangers web site at:

marlothparkhonoraryrangers.co.za

Handleidingviromgewingsbestuur

As gevolg van die grootaantal wild en die impakdaarvan op die ekologiese stand van sake in Marloth Park, is daarvroeg in 2015 tot die besluitgekomdat ‘n opgedateerdeekologiesestudie van Marloth Park gedoenmoes word. Die Marloth ParkseGrondeienaarsvereniging (algemeenbekend as MPPOAvolgens die Engelseafkorting) het danookRhengu- omgewingsdiensteaangewysom die opnameteonderneem. Die studie is danksyskenkingswat van grondeienaars en Forumledeontvang is, gefinansier. Die heersendeveldtoestande is onder die loepgeneem, sowel as die ekologieseproblemewat met die bestuur van onsbesonderesisteemverbandhou.

Die benaderingwatgevolg is, is geskoei op die omvattendeekologieseverslagwatdeur Ben Orban in 2006 opgestel is. Dit het noodsaaklikgewordom die verslag op tedateer en die belangrikeaspektedaarvan in ’n funksionele, praktiese en duidelkuiteengesetteweergawe van die heersendeveldtoestandeteomskep. Uit die verslag het ’n handleidingvoortgespruitwatdaaropgemik is ombestuurskwessies, probleme en oplossings op die meesvoordeligewyseaantespreek. Die resultate is beliggaam in ’n omgewingsbestuursverslag. (in Engels bekend as ’n Environmental Management Report (EMR))

Die verantwoorlikheidvir die toepassing van die verslagberus in die eersteinstansie by die MunisipaleAfdeling van Natuurbewaringonderleiding van ’n bestuurder. Daar is nietemin ’n magdom van inligtingwatgrondeienaarskanaanwendvir die bestuur van huleiestandplase. Onsdoendaarom ’n beroep op eienaarsom die verslag op die ereveldwagters se webruimte (marlothparkhonoraryrangers.co.za) teraadpleeg.

Our vision

hrOur vision is to support and assist the Nkomazi Municipality Conservation Department within Marloth Park with their management strategies and objectives while being an effective volunteer group. 
Read a brief  History of Honorary Rangers and the Conservancy

Who is online

We have 182 guests and no members online