You are invited to a morning course “An introduction to the snakes of Marloth Park.”
It will be presented by John Webb.
Date: 19 December 2016
Venue: Jabula Lodge, Kurper Street, Marloth Park
Time: 9h00
Cost: R30-00 per person. Tea and coffee will be served.
RSVP: John Webb 079 778 5359 or Genie Retief 0824646618. Booking essential.
Snake activity has increased now that the days are warmer and the first rains have fallen. Many snakes move around in the early evenings. Snakes are not aggressive, nor will they chase people! Stay 5m or more away from snakes and one cannot be bitten. Snakes will move away when disturbed and will only strike if they feel threatened by being cornered or if someone is trying to catch them or kill them. Prevent snakebite by leaving snakes alone. Be careful at night: wear closed shoes and use a torch. Make sure there are no gaps under doors and keep doors and windows, that do not have flyscreens, closed. If you need a snake removed from your house phone John on 079 778 5359 or call Riaan at Field Security.
Die Slange van Marlothpark
U word uitgenooi na ’n oggendkursus getiteld “An introduction to the snakes of Marloth Park” (“Maak kennis met die slange van Marlothpark”) aangebied deur John Webb
Datum: 19 Desember 2016
Plek: Jabula Lodge, Kurperstraat, Marlothpark
Tyd: 09:00
Toegang: R30,00 per person. Tee en koffie sal bedien word
RSVP: John Webb 079 778 5359 of Genie Retief 082 464 6618. Dis noodsaaklik om te bespreek.
Ons slange is weer bedrywig, nou dat die somer met sy warmer dae aangebreek het en die eerste reëns geval het. Baie slange beweeg in die vroeë aand rond. Slange is nie van nature aggressief nie en sal ’n mens nooit sonder rede aanval nie. Bly 5 meter of verder van hulle weg en u sal nooit ’n byt opdoen nie. ’n Slang sal wegseil indien iemand op hom afkom en sal slegs na die person pik indien hy bedreigd voel deur letterlik of figuurlik in ’n hoek gedryf te word, of as daar gepoog word om die reptiel te vang of dood te maak. Laat slange met rus en vermy so enige ongeval. Wees veral gedurende die nag versigtig deur onder meer toeskoene te dra en met ’n flits toegerus te wees. Maak seker dat daar geen gapings onder deure voorkom nie en hou vensters sonder vlieëskerms toe.
Indien u verlang dat ’n slang van u standplaas verwyder word, kan u John
(079 778 5359) of Riaan by Field Sekuriteit skakel.