mamba75Snakes:
John Webber 0714806453
John Webb 0797785359 
Field Security 0828281043

Facebook Image

fire40Fire:
Field Security: 0828281043
HR: 072 778 5359
Rangers: 082 802 5894

SAVE OUR OWLS AND OTHER ANIMALS!

It is a well-documented fact world-wide that poisons, meant to control vermin, are killing non-targeted animals like owls, wild animals and also domestic pets.  Here in Marloth Park it is no exception. 

 As we know, we hardly ever hear or see owls and there is a strong case to be made that these birds could be dying out as a result of the use of Rattex or other rodenticides.  Rats that have been poisoned are often slow-moving and perfect targets for owls by night, other raptors by day or animals such as warthogs, genets, wild cats and mongoose.  

Rat poisons contain an anticoagulant that slowly kills rats and mice. They can also kill animals that do not ingest the poisons directly but simply walk through the powdery residue which, when they groom themselves later, becomes lethal.

Racumin (a multi-feed poison) has been cited as an alternative to the rapid-kill baits but this product is still lethal to non-targeted animals.

Tips on getting rid of rats without using animal-toxic rodenticides:

·         Prevent rodents from coming into your house

·         Natural, non-harmful mouse and rat repellents

·         Non-chemical, humane rat and mouse catching alternatives

·         Rat traps set where non-targeted animals will not be injured

Interesting fact: Barn owls and their offspring can eat up to 6000 rodents in one breeding season! Snakes, genets, mongoose, wild cat will keep rat numbers under control. Don’t kill snakes!

WAAROM DIT BELANGRIK IS OM VAN ROTTE ONTSLAE TE RAAK SONDER OM MIDDELE TE GEBRUIK WAT GIFTIG VIR DIERE OF VOËLS IS.

RED ONS UILE EN ANDER DIERE

 

Dis wêreldwyd oor en oor bewys dat gifstowwe, bedoel om skadelike gediertes te dood, diere wat nie geteiken word nie, soos voëls, wilde diere en ook huisdiere se lewens in gevaar stel. Hier in Marloth Park geld die reël ook. Soos ons weet,  is dit selde dat ons nog ‘n uil te siene kry of hoor en daar kan ‘n sterk saak uitgemaak word vir die vermoede dat daar baie vrektes onder hulle voorkom juis as gevolg van die gebruik van Rattex of ander middels teen knaagdiere. Rotte onder die invloed van gif beweeg uiters stadig en bied maklike teikens vir uile gedurende die nag, ander roofvoëls in die dag of diere soos vlakvarke, muskeljaatkatte, widekatte en gebande muishonde.

Rottegif bevat ‘n anti-stolmiddel wat lei tot ‘n gestadigde dood van rotte en muise. Dieselfde gif dood ook diere wat dit nie direk inneem nie, maar slegs deur poeieragtige oorblyfsels beweeg wat later omskep word in iets dodeliks wanneer die vere of hare glad gestryk word.

Die gif met die handelsmerk Racumin is al voorgehou as ’n veiliger alternatief vir die tradisionele lokaasgiwwe, maar is nogtans dodelik vir nie-geteikende diere.

Wenke oor hoe om van rotte ontslae te raak sonder om dodders wat toksies is vir diere, te gebruik:

·         Hou knaagdiere uit die huis

·         Natuurlike, onskadelike afskrikmiddels gerig op muise en rotte

·         Toepassing van nie-chemiese, menslike vangmetodes

·         Stel van slagysters waar nie-geteikende diere nie beserings sal opdoen  nie.

Interessante feit: Die nonnetjiesuil en kroos kan soveel as 6 000 knaagdiere vir die duur van slegs een broeiseisoen verorber! Slange, muskeljaatkatte, gebande muishonde en wildekatte is almal u bondgenote  om die getal rotte te beperk. Moenie slange doodmaak nie!

Our vision

hrOur vision is to support and assist the Nkomazi Municipality Conservation Department within Marloth Park with their management strategies and objectives while being an effective volunteer group. 
Read a brief  History of Honorary Rangers and the Conservancy

Who is online

We have 11 guests and no members online