fire40Fire:
Field Security: 0828281043

HR: 083 775 4409
Rangers: 082 802 5894

mamba75Snakes:
John Webb 0797785359 
Field Security 0828281043

Many property owners have baboon proof bins on their properties and most of these prove to be ineffective, creating a serious litter problem. The structure and maintenance of these bins are the responsibility of the home owners. In order for them to be effective they need to be constructed of small holed expanded metal so that monkeys and mongoose are not able to pull the rubbish out of the bins.

They also need to have a baboon proof catch. All rubbish placed in the bins needs to be in black
plastic bags and not loose. It WILL NOT BE COLLECTED if loose in the bin. No rubbish is to be
placed on top of or next to the bins. Please take any excess rubbish to the dump sites situated on
Olifants Drive and exit gates.

People renting out their properties are requested to ensure that guests are aware of these requirements.
If homes are left unoccupied for long periods of time it is preferable that baboon proof bins are locked
to prevent misuse. The unauthorized dumping of rubbish in private bins is a regular occurrence. If for
any reason the rubbish is not collected then residents are requested to please take their rubbish to the
dump sites.

HELP US TO KEEP MARLOTH PARK CLEAN FOR THE SAKE OF OUR WILDLIFE.

Bobbejaanbestande kaste

'n Groot aantal grondeienaars beskik oor sg. bobbejaanbestande metaalhouers langs die pad voor hul
huise vir tydelike berging en die meeste van hierdie kaste is ondoeltreffend en skep 'n ernstige
rommelkopseer. Die huiseienaar is verantwoordelik vir die struktuur en onderhoud van hierdie houers.
Hulle kan aan hulle doel beantwoord indien hulle van plaatgaas met klein ogies gemaak word om te
verhoed dat blouape en muishonde die vullis uit die houers trek. Hulle moet ook toegerus word met 'n
knip wat nie sal toelaat dat bobbejane dit loskry nie.

Alle vullis moet in swart plastiese sakke wees en nie as los items in die kaste geplaas word nie. DIT
SAL IN ELK GEVAL NIE DEUR DIE MUNISIPALE KONTRAKTEUR OPGETEL WORD
INDIEN DIT LOS LÊ NIE. Geen vullis moet bo-op of langs die kaste neergesit word nie. Neem
asseblief alle oortollige vullis na die stortingsterreine in Olifantrylaan en by die toegangshekke tot die
dorp.

Persone wat hul eiendomme verhuur, moet asseblief toesien dat hul gaste van hierdie vereistes bewus
gemaak word. Indien huise oor lang periodes leeg staan, is dit verkieslik dat die metaalhouers op die
straat gesluit word om misbruik deur andere te voorkom. Dit gebeur dikwels dat vullis deur
buitestaanders in sulke kaste gestort word. Indien daar vullis is wat vir een of ander rede nie verwyder
is nie, moet inwoners dit asseblief self na 'n stortingsterrein neem.

STAAN ONS ASSEBLIEF BY OM MARLOTH PARK TER WILLE VAN ONS WILD SKOON TE
HOU.

Our vision

hrOur vision is to support and assist the Nkomazi Municipality Conservation Department within Marloth Park with their management strategies and objectives while being an effective volunteer group. 
Read a brief  History of Honorary Rangers and the Conservancy

Who is online

We have 19 guests and no members online